On Air
The main event Presented by Metro Tom
Home
  • Home
  • Liggaam van 5-jarige dogtertjie gevind

Liggaam van 5-jarige dogtertjie gevind

13 February 2017 Local News


GEORGE NUUSFLITS – Die liggaam van 5-jarige dogtertjie is vanmiddag in Syferfontein gevind.
Polisie is steeds op die toneel.
Die dogtertjie is vermoedelik Saterdagaand om 18:00 laas gesien.
Sy is vanoggend na 11:00 as vermis deur haar ma aangemeld.
Die liggaam is nog nie verwyder nie, aangesien die polisie vir forensiese deskundiges wag om die toneel te fynkam en leidrade te versamel.
Majoor Generaal Oswald Reddy was ook op die toneel. Hy sĂȘ hulle gaan ondersoek instel na hoekom die slagoffertjie eers vanoggend as vermis aangeld is.
Geen verdere inligting is tans beskibaar nie.
-George Herald

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *