On Air
Breakfast Rise & Shine Presented by ricky G
Home
  • Home
  • Abertinia drug bust

Abertinia drug bust

15 February 2017 Local News


ALBERTINIA – Lede van skofte A en D, asook ao Tia Badenhorst (landelike-beampte) het ‘n groot slag geslaan toe hulle op dwelms, onwettige drank en ‘n wapen beslag gelĂȘ het.

Hulle het gedurende die naweek van 7 Februarie 14 verskeie arrestasies gemaak vir 412 gram dagga, 42 Mandrax tablette, 224 strooitjies en 44 gram Tik, asook 310 liter drank en ‘n vuurwapen.
#SuidKaapForum


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *